![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/db/UkrainianWikipediaMainpageScreenshot.png/640px-UkrainianWikipediaMainpageScreenshot.png&w=640&q=50)
Oekraïense Wikipedia
gedeelte van Wikipedia in die Oekraïense taal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Oekraïense Wikipedia is die Oekraïense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Januarie 2004 geskryf. Dit het tans 1 337 000 artikels en is die 14de grootste Wikipedia.
Oekraïense Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Oekraïens |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 30 Januarie 2004 |
Huidige status | Aktief |
URL | uk.wikipedia.org |