Octavia E. Butler
From Wikipedia, the free encyclopedia
Octavia Estelle Butler (22 Junie 1947 - 24 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse skrywer van wetenskapsfiksie. Sy het beide die Hugo Award en Nebula Award 'n verskeidenheid kere gewen. In 1995 het sy ook die eerste wetenskapsfiksiesrywer geword om die MacArthur Genius Grant te wen.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Octavia E. Butler | |
---|---|
Octavia E. Butler in 2005 | |
Gebore | Octavia Estelle Butler (1947-06-22)22 Junie 1947 |
Sterf | 24 Februarie 2006 (op 58) Lake Forest Park, Washington |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Ouer(s) | Laurice James Butler (vader) Octavia Margaret Guy (moeder) |
Sluit