O'Neill se kothuis
historiese monument in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kothuis, op die plaas Stonewall, is in 1942 as historiese monument verklaar en in 1969 het dit die status van ʼn nasionale monument gekry danksy die feit dat die aanvanklike vredesonderhandelinge om die Eerste Vryheidsoorlog in 1881 te beëindig, daar plaasgevind het.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |