Nîmes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nîmes is 'n stad in suidoos Frankryk met 145 000 inwoners (2005-sensus). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Gard.
Nîmes | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Koördinate | 43°49′N 4°21′E |
Stigting (Édit d'union) | 6de eeu v.C. |
Oppervlak: | |
- Totaal | 161,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 21-215 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 145 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 883/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Jean-Paul Fournier |
Amptelike webwerf | nimes.fr |
Nîmes lê nie ver van Avignon, Montpellier en Marseille af nie en is bereikbaar via die snelweg A9 en A54 en die trein.
- Maison Carrée
- Romeinse amfiteater