Nuuk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nuuk (Deens: Godthåb) is die hoofstad en grootste stad van Groenland, 'n outonome land binne die Koninkryk van Denemarke. Die stad het in 2016 'n bevolking van 17 316 gehad en 'n oppervlakte van 690 km². Nuuk is aan die weskus van Groenland aan die Atlantiese Oseaan geleë.
Meer inligting NuukGodthåb ...
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Denemarke |
Provinsie | Groenland |
Koördinate | 64°10′N 51°44′W |
Stigting | 1728 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 690 vk km |
Hoogte bo seevlak | 5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2016) | 17 316 |
- Bevolkingsdigtheid | 23,97/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 18 040 |
Tydsone | UTC −3 |
- Somertyd | UTC −2 |
Burgemeester | Asii Chemnitz Narup |
Sluit