Nur Jahan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nur Jahan (Persies: نور جهان; Oerdoe: نور جهاں; Pasjtoe: نور جہاں; alternatiewe spellings, Noor Jahan, Nur Jehan, ens.; 31 Mei 1577 – 17 Desember 1645) gebore as Mehr-un-Nissa, was die keiserin van die Mogolryk van Indië. Sy was die mees geliefde vrou van die Mogol-keiser Jahangir. Met haar skoonheid, intelligensie en sterk persoonlikheid word sy as een van die magtigste en invloedrykste vrouens van die 17de eeu beskou.
Kitsfeite Nur Jahan نور جهاں, Dinastie ...
Nur Jahan نور جهاں | |
---|---|
Keiserin en hoofvrou van Mogolkeiser Badshah Begum | |
Dinastie | Huis van Timoer |
Bewind | 1620 – 8 November 1627 |
Volle naam | Mehr-un-Nissa |
Gebore | (1577-05-31)31 Mei 1577 |
Kandahar (nou in Afghanistan) | |
Gesterf | 17 Desember 1645 (op 68) |
Lahore, Mogolryk (nou in Pakistan) | |
Shahdara Bagh, Lahore | |
Voorganger | Saliha Banu Begum |
Sher Afgan Ali Quli Khan Jahangir | |
Opvolger | Mumtaz Mahal |
Nakomelinge | Ladli Begum en 2 andere |
Vader | Mirza Ghiyas Beg |
Moeder | Asmat Begum |
Sluit