From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nonuispasser is 'n instrument wat gebruik word om die binne- en buite-middellyn van pype en stawe te meet.
Die noniusstelsel bestaan uit 'n vaste en bewegende (nonius-) skaal. Die noniusskaal is effens kleiner as elke indeling op die vaste skaal. Die verskil tussen die twee skale se indelinglengtes stel 'n mens daartoe in staat om die metings so klein soos 'n honderdste van 'n millimeter met behulp van die noniusskuifpasser te lees.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.