Nikolaas I van Rusland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nikolaas I Pawlowitsj (Russies: Николай I Павлович) (6 Julie 1796 tot 2 Maart 1855) was van 1825 tot met sy dood in 1855 keiser van Rusland. Hy was een van die land se heel konserwatiefste keisers.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Nikolaas I | |
---|---|
Keiser van die Hele Rusland | |
Dinastie | Romanof |
Bewind | 1825–1855 |
Kroning | 3 September 1826 |
Volle naam | Nikolaas Pawlowitsj Romanof |
Ander titels | Tsaar Koning van Pole (tot 1831) |
Gebore | 6 Julie 1796 |
Gesterf | 2 Maart 1855 |
Voorganger | Aleksander I |
Opvolger | Aleksander II |
Gade | Charlotte van Pruise (Alexandra Fjodorowna) |
Kinders | Aleksander II, Maria, Olga, Aleksandra, Konstantin, Nikolaas, Michail |
Vader | Paul van Rusland |
Moeder | Sophia Dorothea Augusta Louisa van Württemberg (Maria Fjodorowna) |
Sluit
Die skrywer Iwan Toergenef sou die Rusland van Nikolaas I soos volg beskryf: " ’n mengsel van lig en duisternis, van Europese beskawing en Asiatiese barbaarsheid".