Nigel Bruce
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nigel Bruce (4 Februarie 1895 – 8 Oktober 1953) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca (1940), Suspicion (1941), Sherlock Holmes and the Voice of Terror (1942), en Sherlock Holmes Faces Death (1943).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Nigel Bruce | |
Geboortenaam | William Nigel Ernle Bruce |
---|---|
Geboorte | (1895-02-04)4 Februarie 1895 |
Sterfte | 8 Oktober 1953 (op 58) |
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1920–1953 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit