![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d2/Kong_niels.jpg/640px-Kong_niels.jpg&w=640&q=50)
Niels van Denemarke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Niels (omstreeks 1064 – 25 Junie 1134) was van sy broer Erik I se dood tot met sy eie dood op 25 Junie 1134 koning van Denemarke. Hy was vermoedelik die jongste seun van Sven I en het getrou met prinses Margaret Fredkulla van Swede, by wie hy Magnus die Sterke en later Ulvhild Håkansdotter gehad het.