Nick Eversman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nick Eversman (gebore 15 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wild (2014) en The Duff (2015), en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Missing (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Nick Eversman | |
Geboorte | 15 Februarie 1986 (1986-02-15) (38 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit