Niassa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Niassa, vernoem na die Njassameer (Malawimeer), is die ylbevolkste provinsie in Mosambiek. Die provinsie het sowat 0,9 miljoen inwoners (2004). Die hoofstad is Lichinga (voorheen bekend as Vila Cabral) en het 'n bevolking van ongeveer 140 duisend.
Meer inligting Provinsies van Mosambiek ...
Provinsies van Mosambiek | ![]() |
---|---|
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia |
Sluit
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/6/65/Mozambique_Provinces_Niassa_250px.png)