Nebettawi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nebettawi was 'n Egiptiese prinses en koningin, die oudste dogter en een van die agt vroue van farao Ramses II.
Kitsfeite Begrawe, Gade ...
Nebettawi | |
---|---|
Groot koningsvrou Dame van die Twee Lande Meesteres van Bo- en Benede-Egipte | |
Nebettawi voor die god Re-Horachti, soos uitgebeeld in haar grafkelder. | |
Begrawe | QV60, Vallei van die Koninginne, Thebe |
Gade | Ramses II |
Dinastie | 19de Dinastie van Egipte |
Vader | Ramses II |
Moeder | Nefertari? |
Sluit