Nea Salamis Famagusta FC of Nea Salamina Famagusta FC (Grieks: Νέα Σαλαμίνα Αμμοχώστου) is 'n professionele sokkerklub in Ammochostos (ook bekend as Famagusta) in Siprus. Dit was 'n vlugtelingklub sedert die Turkse inval van Siprus in 1974, toe Turkye die noordelike deel van die eiland beset het. Die klub is tydelik gebaseer in Larnaca.

Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
Nea Salamis Famagusta FC
Volle naam Nea Salamis Famagusta Football Club
Stigting 7 Maart 1948
Tuisveld Ammochostos Stadion, Siprus
Kapasiteit 5 500
Voorsitter Vlag van Siprus Paraskevas Andreou
Afrigter Vlag van Nederland Jan de Jonge
Liga Sipriotiese Eerste divisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Sluit

Die mees noemenswaardige prestasies van Nea Salamina is sy oorwinnings van die beker en die Superbeker in 1990. Sy hoogste posisie in die Sipriotiese Eerste Liga is 'n derde plek. Gedurende die eerste vyf jaar (1948–1953) het die span deelgeneem aan die Siprus Amateurvoetbalfederasie se kampioenskappe. In 1953 het die klub aangesluit by die "Ciprus Football Association" (CFA), en sedertdien gereeld deelgeneem aan assosiasiekampioenskappe en bekerkompetisies. Dit het al aan meer as 50 Eersteliga-seisoene deelgeneem, en beklee die algehele sewende posisie in dié kategorie.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.