Natsjalo (Astrachan-oblast)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Natsjalo (Russies: Начало) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Natsjalowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpie se Russiese naam is "aanvang".
Kitsfeite Natsjalo Начало, Land ...
Natsjalo Начало | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°17′38″N 48°13′40″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzje |
Bevolking | |
• Totaal | 854 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416456 |
Sluit