Natalie Lisinska
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Natalie Lisinska (gebore 11 Januarie 1982) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chloe (2009) en Total Recall (2012), en in die televisiereekse InSecurity (2011) en Orphan Black (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Natalie Lisinska | |
Geboorte | 11 Januarie 1982 (1982-01-11) (42 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit