Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika
Nasionale biblioteek / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika is die agentskap van die Suid-Afrikaanse regering wat die nasionale biblioteek onderhou met alle gepubliseerde materiaal oor die land.