Naledi Plaaslike Munisipaliteit, Vrystaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit was voorheen 'n plaaslike munisipaliteit in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die munisipaliteit het 'n bevolking van 24 314 inwoners in 2011 gehad.
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Distriksmunisipaliteit | Xhariep | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | FS171 | ||
Hoofstad | Dewetsdorp | ||
Grootste tale | Sotho, Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 3 423.9 km² | ||
Bevolking | 24 314 (2011) |
Op 3 Augustus 2016 is dit ontbind en het saamgesmelt met die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit. Die hoof dorpe in die area van die ontbinde munisipaliteit is Dewetsdorp en Wepener.
"Naledi" beteken ster in Sotho.