Nuwe Sosiaal Kontrak
Nederlandse politieke party / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nuwe Sosiaal Kontrak (Nederlands: Nieuw Sociaal Contract, afgekort NSC) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 19 Augustus 2023 gestig is.
Kitsfeite Leier, Gestig ...
Nieuw Sociaal Contract | |
NSC | |
Leier | Pieter Omtzigt |
---|---|
Gestig | 19 Augustus 2023 |
Afgestig van | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
Ideologie | Christelike demokrasie |
Webblad | partijnieuwsociaalcontract.nl |
Sluit
Die politieke leier is Pieter Omtzigt. Die party het in die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 vir die eerste keer die parlement betree. NSC het 20 setels behaal.