From Wikipedia, the free encyclopedia
Mykonos is die algemene naam vir die kasino, vakansie-oord en residensiële ontwikkelings aan die Kaapse Weskus tussen Langebaan en Saldanha. Dit is in die jare tagtig met fondse van Masterbond gebou, maar het ondanks die gevolglike finansiële ineenstorting van die maatskappy daarin geslaag om voort te bestaan en beleef tans ongekende groei danksy talle residensiële ontwikkelings in die gebied.
'n Nuwe privaatskool, Curro, het aan die begin van 2007 sy deure hier geopen en het in die eerste jaar klasse van gr. 1 tot gr. 8 aangebied. Die grade word een vir een jaarliks verhoog. Die Weskus se eerste groot winkelsentrum is in 2008 hier in gebruik geneem met die voltooiing van die Laguna Mall.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.