Muis (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die woord muis kan na een van die volgende verwys:
- Muis, 'n klein knaagdier met spits neus, groot oë en ore.
- Muis (rekenaar), toestel wat gebruik word om met 'n rekenaar te werk.
- Die gedeelte van die handpalm onder die duim.
Etimologie: Die proto-Indo-Europese werkwoord mus of mush beteken steel (mushati: hy steel). Die klein diertjies wat in mense se huise voedsel steel is dus musa (dief) genoem. |