Montmorillon
dorp in die Franse département Vienne / From Wikipedia, the free encyclopedia
Montmorillon is 'n dorp in die Franse département Vienne in Nieu-Akwitanië. Dit is die hoofstad van die arrondissement van Montmorillon.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Montmorillon | |
---|---|
Dorp | |
Die stadsaal van Montmorillon | |
Koördinate: 46°25′37″N 0°52′18″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Nieu-Akwitanië |
Département | Vienne |
Arrondissement | Montmorillon |
Kanton | Montmorillon |
Regering | |
• Burgemeester | Yves Bouloux (2014–2020) |
Oppervlak | |
• Totaal | 57 km2 (22 vk. myl) |
Hoogte | 82–168 m (269–551 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 115 |
• Digtheid | 110/km2 (280/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 86500 |
Skakelkodes | 86165 |
Webwerf | montmorillon.fr |
Sluit
Die stad is tussen Poitiers en Limoges geleë en word deur die Gartemperivier deurkruis. Die kleimineraal montmorilloniet is na hierdie plek genoem.
Die dorp word as de Monte Maurilionis vir die eerste keer in 1093 beskryf.