Amerikaanse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Molly Quinn (gebore 8 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hansel & Gretel Get Baked (2013) en We're the Millers (2013), en in die televisiereekse Castle (2009) en Winx Club: Enchantix (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Molly Quinn | |
Geboortenaam | Molly Caitlyn Quinn |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.