Mitch Vogel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mitch Vogel (gebore 17 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Reivers (1969) en in die televisiereekse Walt Disney's Wonderful World of Color (1954), Bonanza (1959), en Little House on the Prairie (1974).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Mitch Vogel | |
Geboortenaam | Mitchel L Vogel |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1956 (1956-01-17) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit