Mishael Morgan
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mishael Morgan (gebore 15 Julie 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Total Recall (2012) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), Family Biz (2009), en Beauty and the Beast (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Mishael Morgan | |
Geboortenaam | Marie-Charms Mishael Morgan |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1986 (1986-07-15) (37 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit