Mike Vogel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mike Vogel (gebore 17 Julie 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Texas Chainsaw Massacre (2003), Cloverfield (2008), She's Out of My League (2010), en The Help (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Mike Vogel | |
Geboortenaam | Michael James Vogel |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1979 (1979-07-17) (44 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit