Michelle Williams (aktrise)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michelle Williams (gebore 9 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brokeback Mountain (2005), Blue Valentine (2010), My Week with Marilyn (2011), en Manchester by the Sea (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Michelle Williams | |
Geboortenaam | Michelle Ingrid Williams |
---|---|
Geboorte | 9 September 1980 (1980-09-09) (43 jaar oud) Kalispell, Montana, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1993- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit