Michelle Bauer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michelle Bauer (gebore 1 Oktober 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Special Request (1984), Demonwarp (1988), Lady Avenger (1988), en Virgin High (1991).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Michelle Bauer | |
![]() | |
Geboorte | 1 Oktober 1958 (1958-10-01) (65 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit