Michael Mosley (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Mosley (gebore 16 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Castle (2009), Sirens (2014), Ozark (2017), en Seven Seconds (2018).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Michael Mosley | |
Geboorte | 16 September 1978 (1978-09-16) (45 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit