Michael Landon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Landon (31 Oktober 1936 – 1 Julie 1991) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bonanza (1959), Little House on the Prairie (1974), en Highway to Heaven (1984).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Michael Landon | |
Geboortenaam | Eugene Maurice Orowitz |
---|---|
Geboorte | (1936-10-31)31 Oktober 1936 |
Sterfte | 1 Julie 1991 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 9, insluitende Mark Landon |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1956–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit