Michael Cole (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Cole (gebore 3 Julie 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Brooks (2007) en in die televisiereekse Mod Squad (1968) en Police Story (1973).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Michael Cole | |
Geboorte | 3 Julie 1945 (1945-07-03) (79 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit