![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a0/Central_Mianyang.jpg/640px-Central_Mianyang.jpg&w=640&q=50)
Mianyang
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mianyang (Chinees: 绵阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Sichuan met 'n bevolking van 4 613 862 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, suid van die Yangtze geleë. Mianyang grens in die noordooste aan Guangyuan, in die ooste aan Nanchong, in die suide aan Suining en in die suidweste aan Deyang. Op 12 Mei 2008 is die stad deur 'n sterk aardbewing geskud, maar is nie ernstig beskadig nie.
Kitsfeite Mianyang 绵阳, Land ...
Mianyang 绵阳 | |
---|---|
Stad | |
![]() Die binnestad van Mianyang. | |
Koördinate: 31°28′00″N 104°41′00″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Sichuan |
Oppervlak | |
• Stad | 20 281 km2 (7 831 vk. myl) |
• Stedelik | 1 570 km2 (610 vk. myl) |
Hoogte | 473 m (1 552 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 4 613 862 |
• Digtheid | 230/km2 (590/vk. myl) |
• Stedelik | 985 586 |
• Stedelike digtheid | 630/km2 (1 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 621000 |
Skakelkodes | 0816 |
Webwerf | mianyang.gov.cn |
Sluit