From Wikipedia, the free encyclopedia
Messier 70 of M70 (ook bekend as NGC 6681) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1780 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Messier 70 | ||||
Messier 70 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky) | ||||
Soort stelsel | Bolswerm | |||
Sterrebeeld | Boogskutter | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 43m 12,76s | |||
Deklinasie | -32º 17' 31,6" | |||
Skynmagnitude | 9,06 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 29 400 | |||
Skynbare grootte | 9 boogminute | |||
Massa | 1,79×105 M☉ | |||
Ander name | M70, NGC 6681, GCl 101 | |||
|
M70 is sowat 29 400 ligjare van die Aarde af en naby die middelpunt van die Melkweg. Dit is min of meer dieselfde grootte en helderheid as sy buurman, M69. Die swerm bevat net twee bekende veranderlike sterre.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.