Merle Oberon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Merle Oberon (19 Februarie 1911 – 23 November 1979) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Private Life of Henry VIII. (1933), These Three (1936), Wuthering Heights (1939), en That Uncertain Feeling (1941).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Merle Oberon | |
Geboortenaam | Estelle Merle O'Brien Thompson |
---|---|
Geboorte | (1911-02-19)19 Februarie 1911 |
Sterfte | 23 November 1979 (op 68) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1928–1973 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit