![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/ef/Meredith_Salenger.jpg/640px-Meredith_Salenger.jpg&w=640&q=50)
Meredith Salenger
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Meredith Salenger (gebore 14 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Journey of Natty Gann (1985), Village of the Damned (1995), Lake Placid (1999), en Race to Witch Mountain (2009).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Meredith Salenger | |
![]() | |
Geboortenaam | Meredith Dawn Salenger |
---|---|
Geboorte | 14 Maart 1970 (1970-03-14) (54 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit