Mercury-Redstone 4
Ruimtetuig en vlug / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mercury-Redstone 4 was die tweede Amerikaanse bemande ruimtevaart. Die ruimtetuig, 'n Mercury-Redstone-vuurpyl MRLV-8., is op 21 Julie 1961 vanaf Kaap Canaveral gelanseer en was 'n sub-orbitale vlug. Die Mercurykapsule is Liberty Bell 7 genoem en Gus Grissom was die ruimteman aan boord.
Die vertaling van die res van hierdie artikel is steeds onvoltooid. Voel vry om self die res aan te pak, en verwyder dan hierdie kennisgewing wanneer die werk voltooi is.