Ruimtevlug From Wikipedia, the free encyclopedia
Mercury-Atlas 5 was 'n Amerikaanse ruimtevlug wat deel was van die Mercury-program. Die ruimtetuig is op 29 November 1961 by Kaap Canaveral gelanseer met die sjimpansee genaamd "Enos" aanboord. Die ruimtetuig het twee keer om die Aarde gewentel en ongeveer 320 km suid van Bermuda in die water geplons. Enos was die eerste primaat van Amerika en die derde van die groot ape wat om die Aarde gewentel het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.