![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a0/Mercedes-Ruehl-eh.jpg/640px-Mercedes-Ruehl-eh.jpg&w=640&q=50)
Mercedes Ruehl
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mercedes Ruehl (gebore 28 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Married to the Mob (1988), Big (1988), The Fisher King (1991), en Last Action Hero (1993).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Mercedes Ruehl | |
![]() | |
Geboortenaam | Mercedes J. Ruehl |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1948 (1948-02-28) (76 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit