Maureen McCormick
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maureen McCormick (gebore 5 Augustus 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Brady Bunch (1969), The Brady Bunch Variety Hour (1976), en Teen Angel (1997).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Maureen McCormick | |
Geboortenaam | Maureen Denise McCormick |
---|---|
Geboorte | 5 Augustus 1956 (1956-08-05) (67 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Natalie Cummings |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1969- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit