Marthinus Versfeld
Suid-Afrikaanse filosoof / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marthinus Versfeld (11 Augustus 1909 - 18 April 1995) was ’n Suid-Afrikaanse filosoof en professor in die Filosofie aan die Universiteit van Kaapstad. Hy skryf verskeie filosofiese boeke en essays in Afrikaans en Engels.