Markie Post
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Markie Post (4 November 1950–7 Augustus 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent There's Something About Mary (1998) en in die televisiereekse Night Court (1984) en Transformers Prime (2010).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Markie Post | |
Geboortenaam | Marjorie Armstrong Post |
---|---|
Geboorte | (1950-11-04)4 November 1950 Palo Alto, Kalifornië, Verenigde State |
Sterfte | 7 Augustus 2021 (op 70) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978-2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit