Marjorie Reynolds
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marjorie Reynolds (12 Augustus 1917 – 1 Februarie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Doomed to Die (1940), The Fatal Hour (1940), Holiday Inn (1942), en The Time of Their Lives (1946).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Marjorie Reynolds | |
Geboorte | (1917-08-12)12 Augustus 1917 |
---|---|
Sterfte | 1 Februarie 1997 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Linda Reynolds (b. 1946) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit