Marjorie Lord
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marjorie Lord (26 Julie 1918 – 28 November 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Smilin' Jack (1943), Masked Raiders (1949), en Chain Gang (1950), en in die televisiereeks The Danny Thomas Hour (1967).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Marjorie Lord | |
Geboorte | (1918-07-26)26 Julie 1918 |
---|---|
Sterfte | 28 November 2015 (op 97) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Gregg Bowman |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit