Marj Dusay
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marj Dusay (gebore 20 Februarie 1936- 28 Januarie 2020) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breezy (1973) en in die televisiereekse Guiding Light (1952), Star Trek (1966), en All My Children (1970).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Marj Dusay | |
Geboortenaam | Marjorie Ellen Pivonka Mahoney |
---|---|
Geboorte | 20 Februarie 1936 (1936-02-20) (88 jaar oud) |
Sterfte | 28 Januarie 2020 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 seun 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit