Marico-Bosvelddam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Marico-Bosvelddam is geleë in die Maricorivier, Noordwes, Suid-Afrika. Die dam het 'n bakmaat van 30 miljoen m3 agter 'n wal wat 1,5 km lank en 30 m hoog is. Die water word hoofsaaklik gebruik om koring en tabak onder besproeiing te verbou. Daar is 'n natuurreservaat by die dam.
Kitsfeite Amptelike naam, Ligging ...
Marico-Bosvelddam | |
---|---|
Amptelike naam | Marico-Bosvelddam |
Ligging | Noordwes |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 25.469725°S 26.394208°O / -25.469725; 26.394208 |
Dam in | Maricorivier |
Doel | Besproeiing |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 30 m |
Lengte van wal | 1500 m |
Bakmaat | 30 miljoen m3 |
Reservoir | Marico-Bosvelddam reservoir |
Sluit