![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4b/MariZiggurat.jpg/640px-MariZiggurat.jpg&w=640&q=50)
Mari, Sirië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mari (wigskrif: 𒈠𒌷𒆠, ma-riki, die moderne Tell Hariri; Arabies: تل حريري) was ’n antieke Semitiese stadstaat in die hedendaagse Sirië. Die oorblyfsels is ’n tell 11 km noordwes van Abu Kamal aan die westeroewer van die Eufraatrivier.
Kitsfeite
Mari | ||
![]() | ||
Die ruïnes van Mari. | ||
Plaaslike naam | تل حريري (Arabies) | |
Land | ![]() | |
Soort | Nedersetting | |
Streek | Deir ez-Zor-goewernoraat | |
Oppervlakte | 60 ha | |
Geskiedenis | ||
Gestig | c. 2900 v.C. | |
Tydperk | Bronstydperk | |
Kulture | Oos-Semities (Kisj), Amorities | |
Uitgrawings | André Parrot |
Sluit