![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/50/M%25C4%2583m%25C4%2583lig%25C4%25832020-02-12.jpg/640px-M%25C4%2583m%25C4%2583lig%25C4%25832020-02-12.jpg&w=640&q=50)
Mamaliga
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mămăligă (Oekraïens. Мамалига, ook Кулеша; Russies. Мамалыга (кукурузная каша "mieliepap"); Pools. Mamałyga; Hongaars. Puliszka, "mieliepap") is 'n uit mieliemeel gemaakte soliede pap, wat soortgelyk is aan die Italiaanse Polenta. In Roemenië, Moldawië en ander dele van die Balkan en in die Kaukasus is die gereg 'n integrale deel van die plaaslike kulinêre-tradisie. In Roemenië is dit selfs 'n nasionale gereg.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2e/Mamaliga_right.jpg/640px-Mamaliga_right.jpg)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/50/M%C4%83m%C4%83lig%C4%832020-02-12.jpg/640px-M%C4%83m%C4%83lig%C4%832020-02-12.jpg)
'n Soortgelyke gereg kom in Oostenryk voor en staan bekend as Türkenstertz.