Malephora pienaarii
Plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Malephora pienaarii is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Kitsfeite Malephora pienaarii, Bewaringstatus ...
Malephora pienaarii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Malephora |
Spesie: | M. pienaarii |
Binomiale naam | |
Malephora pienaarii van Jaarsv., (2002 gepubl. 2001) | |
Sluit