Wikipedia vir die Maleise taal From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Maleisiese Wikipedia (Maleis: Wikipedia Bahasa Melayu) is die Wikipedia vir die Maleise taal. Dit is in Oktober 2002 geskep en is tans die 35ste grootste Wikipedia met ongeveer 391 200 artikels. Die Wikipedia is begin deur Brion Vibber, 'n Wikipedia administrateur.
Maleisiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Maleis |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Oktober 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | ms.wikipedia.org |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.