Magnus Carlsen
Noorse skaakspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sven Magnus Øen Carlsen (gebore op 30 November 1990) is 'n Noorse skaakspeler en die huidige wêreldkampioen. Sy beste gradering van 2882, wat hy in 2014 bereik het, is die hoogste in die geskiedenis van skaak. Carlsen het die wêreldkampioenskap in 2013, 2014, 2016 en 2018 gewen.